AKADEMIE

AKADEMIE

Toelatings & Inskrywings

Aanlyn-inskrywings moet gedoen word by wcedonline.westerncape.gov.za


Om meer inligting te bekom skakel die kantoor:
Maandae tot Vrydae tussen 08h00 – 16h00, 023 009 0999, hoof@jgt.co.za

Prospektus en Kurrikulum

Bouplan van jou lewe. Wat wil jy eendag word? Kyk vorentoe en maak vandag goeie keuses. Hoe sien jy jouself oor 10 jaar?


Daar is vir jou ‘n hoop en ‘n toekoms. Baie mense bereik ‘n stadium later in hul lewends wanneer hulle terugkyk en wonder of hul lewens die moeite werd was. Baie se drome het langs die pad doodgegaan. Party het maar net oorlees volgens wat moontlik was onder omstandighede.