KONTAK ONS
Adres: Jakes Gerwel Tegnies Hoofstraat 12 A
Bonnievale, Wes-Kaap 6730
Skakel ons by:
Tel: 023 009 0999
Kantoorure:
07:00 – 16:00
Stuur ‘n e-pos aan: ontvangs@jgt.co.za
finansies@jgt.co.za
admin@jgt.co.za hoof@jgt.co.za
SKOOL URE
Maandag & Woensdag
07:40 – 14:25 Skoolure
Dinsdag & Donderdag
07:40 – 14:25 Skoolure
14:30 – 15:45 Sport, kultuur en ander aktiwiteite
Vrydag
07:30 – 12:55 Skoolure
Geen buitemuurs
Bonnievale, Wes-Kaap, Suid-Afrika⸻
Welkom by Jakes Gerwel Tegniese Hoërskool
Welkom by Jakes Gerwel Tegniese Hoërskool se webtuiste. Kyk gerus rond en maak kontak met ons.
Die skoolgronde is ruim en die fasiliteite modern beplan om ideaal te wees vir die uitnemendheid en omvang van die kurrikulum. Die skoolgronde is 15 hektaar, is esteties mooi weens die veelvlakkigheid en skep ‘n ruim kampusatmosfeer.
sdlfaksjdf;lksajdf
Bouplan van jou lewe. Wat wil jy eendag word?
Hoekom kom jy skool toe? Jy is in die skool om vir jou die beste moontlik voor te berei vir verdere studies and vir jou werk eendag na skool. Hoekom is dit belangrik? Dit gaan bepaal of jy doen waarvoor jy geroep is en of jy dus gelukkig gaan wees in die spandering van jou tyd.
